2012/2013 navorsingsverslag inleiding
Navorsingsverslag 2012/2013

1.

 

Inleiding


In die 23 jaar wat die Proteïennavorsingstigting (PNS) bestaan, is daar al baie hoogtepunte bereik en ook laagtepunte ervaar, maar 2012/2013 sal nog baie lank uitstaan in die geheues van Raadslede, Personeel en Kontrakteurs en spesifiek as gevolg van die organisasie verbonde aan die 9de Wêreld Sojaboonnavorsingskongres (World Soya Bean Research Conference IX 2013 – WSRC IX 2013).

Die jaar het sy normale verskeidenheid hoogte- en laagtepunte gehad, uitdagings maar ook tevredenheid met sukses en goeie resultate wat gewys kon word. Hierdie navorsingsverslag word soos gewoonlik gewy aan 'n verskeidenheid aktiwiteite van die PNS asook die vernaamste werk wat met befondsing deur die PNS daar gestel kon word.

Volledige PDF-verslag
74-bladsye [ ± 2.3MB ]