Canolafokus 110 – Risikobestuur in 2023: eerstekeuse canolasaad tekort
Canola boere benodig inligting om eers die omvang van die risiko te verstaan, alvorens doeltreffende besluite geneem kan word vir risikohantering en dus beskerming teen toekomstige onsekerhede.